Universiteit Stellenbosch: Notices_万博体育官网 /afrikaans/Lists/notices/AllItems.aspx RSS feed for the Notices list. Sat, 18 May 2024 05:16:36 GMT Microsoft SharePoint Foundation RSS Generator 60 en-US Universiteit Stellenbosch: Notices_万博体育官网 /afrikaans/_layouts/15/images/siteIcon.png /afrikaans/Lists/notices/AllItems.aspx Trilaterale NW-US-UHH-program vir personeelontwikkeling en -mobiliteit 2024 _万博体育官网 /afrikaans/Lists/notices/DispForm.aspx?ID=1918 Page Content:

?Personeel van die Universiteit Stellenbosch word genooi om aansoek te doen vir vanjaar se aflewering van die trilaterale program vir personeelontwikkeling en -mobiliteit by die Universit?t Hamburg. 

Die program ondersoek di¨¦ keer die integrasie van volhoubaarheid by alle ho?ronderwysinstellings. Die doel van die driesydige program, met die Universit?t Hamburg, die Universiteit Stellenbosch en Northwestern-universiteit as vennote, is om personeel se persoonlike ontwikkeling aan te moedig en tot 'n internasionale siening van volhoubaarheid op kampus sowel as in die wyer samelewing by te dra.

Vir verdere inligting, gaan na https://www.sun.ac.za/english/SUInternational/Pages/Hamburg-staff-development-2024.aspx.

Reisdatums: 9-13 September 2024

Sluitingsdatum vir aansoeke: 31 Mei 2024




Page Image:
Staff Only: No
Visibly Featured: SU International Snippet; SU Main Snippet
Published Date: 5/14/2024
Visibly Featured Approved: SU Main Snippet;SU International Snippet;
Enterprise Keywords: staff training; Sustainability; Trilateral Staff Development Programme
GUID Original Article: AD3374C1-BCA7-4708-A3EE-27B218DE5B1D
Is Highlight: No
Opsomming: Stellenbosch 万博体育官网 staff are invited to apply for this year¡¯s Trilateral Staff Development and Exchange Programme hosted by the Universit?t Hamburg.
Summary: Personeel van die Universiteit Stellenbosch word genooi om aansoek te doen vir vanjaar se aflewering van die trilaterale program vir personeelontwikkeling en -mobiliteit by die Universit?t Hamburg.
The article is now complete, begin the approval process: No
Article Workflow Status: Article incomplete
]]>
System Account Tue, 14 May 2024 07:24:58 GMT /afrikaans/Lists/notices/DispForm.aspx?ID=1918