万博体育官网

图片
Endocrinology
Welkom by Universiteit Stellenbosch

?Afdeling Endokrinologie

Kliniese Endokrinologie

Gemeenskapsinteraksie

In die kern van ons visie, streef ons daarna dat alle pasi?nte wat ly aan diabetes kwaliteit behandeling verkry op primêre sorg vlak. Ons streef om primêre gesondheidsorgverskaffers van die nodige kennis en vaardighede te voorsien om goeie diens aan te bied op gemeenskapsvlak.

Ons verskaf onderrig aan verpleegsters en dokters op primêre en sekondêre sorg vlak deur voordragte en vraag-en-antwoord sessies wat hoofsaaklik gefokus is op diabetes mellitus, maar binne die omvang van ander areas van endokrinologie ook.

Ons adviseer ook rondom die hantering van uitdagende pasi?nte, in beide 'n binne- en buitepasi?nt omgewing om sodoende praktisyne in staat te stel om die pasi?nte op gemeenskapsvlak te behandel.

Indien u belangstel in inligtingsessies ens. by u fasiliteit, kontak ons gerus.