万博体育官网

图片
Finance
Welkom by Universiteit Stellenbosch

????????Ons is 'n diensteafdeling wat steun bied aan studente en personeel via ons onderskeie onderafdelings.

Die finansiesfunksie omvat die volgende:

  •   finansi?le beplanning;
  •   finansi?le verslagdoening (ingesluit finansi?le verslagdoening van 'n statutêre aard);
  •   die opstel van en beheer oor die jaarlikse begroting;
  •   die ontwikkeling en toepassing van gesonde finansi?le beleide;
  •   die bestuur, ko?rdinering en toepassing van gesonde ouditbeleide en -prosedures;
  •   die vasstelling en administrasie van studentegelde en -lenings;
  •   die bestuur van personeel se salarisbetalings, debiteure, krediteure, bates en laste;
  •   fonds-, beleggings- en bankadministrasie;
  •   die ontwikkeling en onderhoud van finansi?le stelsels; en
  •   finansi?le bestuursopleiding.

Met die hulp van personeel van ? ho? gehalte streef ons na uitnemendheid deur die voorsiening van dinamiese, innoverende gebruikersuitset en gespesialiseerde dienste.