万博体育官网

图片
Botanical Garden
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Plantverkope

??

?'n Groot verskeidenheid van inheemse en uitheemse plante word te koop aangebied wat enige plantversamelaar of tuinier sal prikkel. Behalwe vir die groot verskeidenheid plante wat nie algemeen verkoop word in kwekerye nie, verkoop ons ook bome wat in die proses is om as bonsai gevorm te word en Disa-plante in flesse.

Die Plantverkope area is daagliks oop tussen 09:00 tot 16:00. Doen navraag by die ?Winkel vir hulp.

Alle inkomste gegenereer uit verkope word gebruik om die aktiwiteite van die Botaniese Tuin te ondersteun.