万博体育官网

图片

???????????????????????????Welkom by Algemene Taalwetenskap

?

Die Departement Algemene Taalwetenskap? is gele? in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe.? Die Departement bied voorgraadse modules aan in Algemene Taalwetenskap asook in Applied English Language Studies (AELS). ?Op nagraadse vlak bied die Departement ook programme in Algemene Taalwetenskap, Tweedetaalstudie en Interkulturele Kommunikasie aan.

?Die Departement is ook betrokke by verskeie navorsingsprojekte, onder andere oor interkulturele diskoers in die gesondheidsdiens, taalverandering en taalverskuiwing binne plaaslike gemeenskappe, spesifieke taalgestremdheid in Afrikaans, Engels-Afrikaanse kodewisseling, asook aspekte van Afrikaanse sintaksis.??