万博体育官网

图片
International Office
Welkom by Universiteit Stellenbosch

????????????Tygerberg Internasionaal?

Internasionale voorgraadse elektiewe studente?


Struktuur vir elektiewe gelde?? 2024

Fooie vir 2024 sal bevestig word.?


Item???
GAG
ZAR14,130
Weeklikse opvoedingsteungeldeZAR1,000 / week
?HPCSA-gel?de?
Sal bevestig word in 2024?
?SANC-gelde?
?Sal bevestig word deur die SANC?


  • Die registrasiegeld is onmiddellik by aanvaarding van 'n elektief betaalbaar.
  • Die registrasiegeld sluit die volgende in:
      1. Geaffilieerde administratiewe gelde sluit internasionale registrasie? en diensgelde in
      2. Bykomende gelde:
        • Weeklikse opvoedingsteungelde (word aan die akademiese departement/afdeling toegewys)
        • Registrasie by die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (HPCSA) of die Suid?Afrikaanse Raad op Verpleging (SANC)
        • Registrasie by die MIV/Vigs?profilakse?versekeringsfonds van die FGGW. Dit is by die diensgeld ingereken.
        • Toegang tot biblioteek? en kampusfasiliteite. Dit is by die diensgeld ingereken (bykomende drukdienste nie ingereken nie).
        • Toegang tot die rekenaarsentrum is by die diensgeld ingereken (bykomende drukdienste nie ingereken nie).
  • Verblyf- en vervoe?rkoste is nie deel van die elektiewe gelde nie en is vir die studente se eie rekening.

??





Internasionale voorgraadse elektiewe studente word ná hul elektiewe as deel van die US se FGGW alumni beskou en sluit hulle by ’n dinamiese internasionale gemeenskap aan.????