Departement Geneeskunde
Afdeling Rumatologie
Die Afdeling Rumatologie by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe by die Universiteit Stellenbosch is hoofsaaklik 'n buitepasi?nt gebaseerde diens. Daar word toestande wat varieer van fibromialgie tot vaskulities geassesseer en behandel. Dit word ondersteun deur 'n opdatum immunologie laboratorium en beeldingsdiens. Daar is ook rehabilitasiedienste sowel as maatskaplike ondersteuning beskikbaar. Die afdelintg is aktief betrokke met voor- sowel as nagraadse onderrig. Uitreikdienste word deur dr Piek by Paarl Hospitaal gelewer in die Weskus area.
Hoof:
Dr Ri?tte du Toit
Tel: +27 21 938 5527
Faks: +27 21 931 7442
E-pos: rdutoit@sun.ac.za ?
Kontakbesonderhede
Tel: +27 21 938 5527 / +27 21 938 9074
Faks: +27 931 7442
Adres: Afdeling Rumatologie; Departement Geneeskunde; Tygerberghospitaal, Francie van Zijllaan, Parow, 7505
Konsultante
- Ri?tte du Toit
- Farzana Moosajee
- Braam Viljoen
Deeltydse konsultante
- Mou Manie
- David Whitelaw
Senior mediese beampte
- Lisa du Plessis
Senior registrateur / genoot in rumatologie
- Sipho Ntshalinthsali
- Walaa Musa
Verpleging: Spesialis-kliniekbestuurder
- Sr Dianne Fortuin