万博体育官网

图片
RDSD
Welkom by Universiteit Stellenbosch
?

NIOS  |  Voorgraadse Navorsing

Voorgraadse Navorsingskomitee 


Die Voorgraadse Navorsingskomitee dien as ? ko?rdinerende liggaam in die ondersteuning en fasilitering van voorgraadse navorsing by die Fakulteit van Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe. Die hoofdoel van die Voorgraadse Navorsingskomitee is om  voorgraadse navorsing te ondersteun, befondsing te mobiliseer en kanaliseer na voorgraadse navorsing en etiekbeoordeling te fasiliteer. Die Komitee bestaan uit die visedekaan: Navorsing en verteenwoordigers uit al die verskillende graadprogram omgewings, die FGGW studenteliggaam, die Voorgraadse Navorsingskantoor en die Gesonheidsnavorsingsetiekkomitee.?

URC 2015 2016.jpg