万博体育官网

图片
Natuurwettenskappe
Welkom by Universiteit Stellenbosch
?????Studente moet hulle moduleraamwerke en SUNLearn sites nagaan vir besonderhede rakende die roosters en lokale.????
???????????????????????

Voorgraadse studente vind baat by ondersteuningsprogramme in die vorm van o.a. 'n tutorprogram deur middel waarvan studente met probleme vroegtydig ge?dentifiseer kan word en hulle akademiese ondersteuning kan ontvang. Wat betref ons taalbeleid, kry Afrikaanssprekende en Engelssprekende studente paralelle onderrig op eerstejaarsvlak en tolkdienste is vanaf tweedejaarsvlak beskikbaar indien nodig.?????

??


Akademiese versoeke vir 2024

Alle versoeke om van jou huidige voorgeskrewe akademiese kurrikulum af te wyk, moet aan die Akademiese Komitee gerig word by Akademiese Versoeke. Die Akademiese Komitee sal die volgende versoeke oorweeg:

  • Afwykings van die Jaarboek (slaagvoorvereistes, voorvereistes, newevereistes);
  • Verandering in program of fokusarea; en
  • Afwyking van die geregistreerde kurrikulum vir modules en / of programme wat deur die Fakulteit Natuurwetenskappe aangebied word.

 Die Akademiese Komitee sal op die volgende datums vergader:

  • 14 November 2023
  • 28 November 2023
  • 12 Desember 2023
  • 19 Januarie 2024

Studente sal die uitslag via hul SUN-e-posadres ontvang. Die besluite van die Akademiese Komitee is finaal en geen laat versoeke of appél sal oorweeg word nie.

Akademiese Versoekvorm
?


Akademiese advies

Vir verdere akademiese en programverwante navrae, kontak die Ko?rdineerder: Akademiese en Studentesake:

Me A Valentyn
+27 21 808 3931???
Stuur e-pos