万博体育官网

图片
Division Student Access
Welkom by Universiteit Stellenbosch

?Die Afdeling Studentetoegang bied gehalte-, toepaslike en noodsaaklike dienste aan sowel voornemende as huidige studente. Die spesifieke groepering van dienste in die Afdeling verseker ? stroombelynde studente-ervaring in die hele werwings- en toelatingsketting, vanaf die eerste kontak met voornemende studente in ho?rskole tot by registrasie.

Ons is verbind tot die Universiteit Stellenbosch se stel waardes en streef dus daarna om ons studente op ? uitnemende, verantwoordbare, eerbiedige, billike en deernisvolle manier te ondersteun en te bemagtig. 

Die Afdeling Studentetoegang bestaan uit sentra vir studentewerwing en loopbaanadvies, toelating, koshuisplasing, voorgraadse finansi?le steun asook ? kli?ntedienssentrum, wat as die eerste kontakpunt vir navrae aan die Universiteit dien.?

?

??