万博体育官网

图片
Medicine and Health Sciences
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Kliniese Dienste en Sosiale Impak

Benewens navorsing en onderrig, is kliniese dienste en sosiale impak een van die hoekstene waarop die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe meer as 'n halfeeu gelede gebou is.

'n Fakulteit soos ons s'n is van nature 'n integrale deel van die samelewing waarin dit funksioneer, veral deur die lewering van kliniese dienste. Tog het ons uit die staanspoor besef dat gemeenskapsinteraksie in ons konteks – in die lig van die siekteprofiel en gesondheidsbehoeftes van ons land en vasteland – veel groter toewyding sowel as 'n veel bre?r omskrywing verg.


 

 Klik op term om na bladsy te gaan: