万博体育官网

图片
Medicine and Health Sciences
Welkom by Universiteit Stellenbosch

??Voorgraadse Studente-onderneming

 

?Getrou aan sy toewyding tot vernuwing en uitnemendheid in die onderrig van gesondheidswetenskappe, het die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe sy eerstejaarstudente bekend gestel aan die onderneming wat sy voorgraadse studente voortaan met die aanvang van hul opleiding gaan aflê – ? eerste vir dié universiteit.

Alle gesondheidsdeskundiges lê ? eed af nadat hulle hul opleiding voltooi het, maar met die bekendstelling van hierdie onderneming aan die begin van hul opleiding,  word die eerstejaars van 2018 as pioniers aan ons universiteit beskou. In die gees van die FGGW se visie om gesondheid en gelykheid in Suid-Afrika te bevorder, is die onderneming in al 11 amptelike tale, asook in gebaretaal by 2018 se verwelkomingsfunksie voorgedra.