万博体育官网

图片
RDSD
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Navorsingsontwikkeling en -steun

?Inligting tans in Engels beskikbaar. Kliek hier?.

?Gesondheidsnavorsingsetiek

Vorms en instruksies: Nuwe aansoek

Twee beoordelingsprosesse:

1. Volledige komiteebeoordeling


2. Versnelde beoordeling

  • Voorgraadse, meestersgraad- en minimale-risiko-studies
  • Mag enige tyd ingedien word – FINALE SPERDATUM: 26 Oktober 2016.
  • Beoordeling kan tussen vier en ses weke neem, na gelang van die beskikbaarheid van evalueerders.

 
Vir nuwe aansoeke, gaan na Etiekaansoekpakket 
 

HOE OM 'N AANSOEK VIR KLINIESE TOETSE in te dien:

1.Twee sigkopie? van volledige aansoek

      1. Dien in by Elvira Rohland, kamer 5008, vyfde vloer, onderrigblok
      2. EN

1.Een elektroniese afskrif van volledige aansoek

  1. Dien die protokol en ander dokumente geskep in Microsoft Word óf as Word-dokumente óf as pdf-lêers in.
  • Dien ondersteunende dokumente as individuele pdf-lêers in.
    Byvoorbeeld een pdf-lêer vir die aansoekvorm, een pdf-lêer vir die kontrolelys, een pdf-lêer vir elke verklaringsbrief, een pdf-lêer vir elke CV.
  • Dien ? geskandeerde pdf-lêer vir elke ondertekende dokument in.

HOE OM 'N ETIEKAANSOEK VIR MENSE- EN STUDENTENAVORSING in te dien:

1.Een sigkopie van volledige aansoek

  1.  Dien in by Elvira Rohland, kamer 5008, vyfde vloer, onderrigblok
  2. EN

2.     Een elektroniese afskrif van volledige aansoek

  • Dien in een e-pos aan ethics@sun.ac.za in.
  • Dien die protokol en ander dokumente geskep in Microsoft Word óf as Word-dokumente óf as pdf-lêers in.
  • Dien ondersteunende dokumente as individuele pdf-lêers in.
    Byvoorbeeld een pdf-lêer vir die aansoekvorm, een pdf-lêer vir die kontrolelys, een pdf-lêer vir elke verklaringsbrief, een pdf-lêer vir elke CV.
  • Dien ? geskandeerde pdf-lêer vir elke ondertekende dokument in.

 

DOKUMENTASIE VEREIS VIR NUWE AANSOEKE

Aansoekvorm

Aansoekvorm: GNEK 1 & 2

 

Kontrolelys

Kontrolelyste kliniese toetse

? Kontrolelyste mense- en studentenavorsing

 

Ondersoekerverklaring

 

Ondersoeker- / Studieleierverklaring
Wenk: Wanneer jy die verklaringsvorm oopmaak, klik op "open with different viewer" op die taakbalk in die regterkantste boonste hoek. Kies dan die opsie "open with Adobe Reader".   

 

Templaat van ingeligtetoestemmingsvorm: Algemeen

Afrikaans

Engels

Xhosa
Templaat van ingeligte-instemmingsvorm: Kinders
Afrikaans

Engels

Xhosa
Templaat van ingeligtetoestemmingsvorm: Gevalverslae
Afrikaans

Engels

Xhosa
??
Templaat van ingeligtetoestemmingsvorm: Genetiese studies
Afrikaans

Engels

Xhosa
??
Templaat van inligtingsblaadjie

 


 


Gesondheidsnavorsingsetiek TUIS
Kontak ons
----------------------------------------------
Etiekaansoekpakket
----------------------------------------------
GNEK-hersienproses
GNEK-komiteelede
GNEK-vergaderings- & -indieningsdatums
GNEK-fooie
GNEK-vorms & instruksies
GNEK-SBP's & -riglyne
US Navorsingsetiekbeleide
Nuttige Skakels
GNEK FAQs
Voorgraadse Navorsingsetiekkomitee