万博体育官网

图片
Center for Student Counseling & Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Kontak Ons

 

Waar is die SSVO gele??

Ons sentrale ontvangs is by Victoriastraat 37, Stellenbosch. Dit is 'n ou Victoriaanse huis reg langs die Konserwatorium. Ons vriendelike en behulpsame ontvangspersoneel sien daarna uit om jou te ontmoet. Maak asseblief 'n draai, of skakel ons vir 'n afspraak by tel. 021-808 4707 (kantoorure: 08:00-16:30; na-ure: 24-uur Krisisdiens: tel. 082-557 0880).

Ons het ook 'n kantoor op die Tygerberg-kampus. Dit is gele? op die tweede vloer van die Studentesentrum (direk bokant die gimnasium). (Kantoorure: Elke dag: 08:00 tot 14:30, Tel Nr: 021-938 9590; na-ure: 24-uur Krisisdiens, Tel Nr: 082-557 0880)

 

Die SSVO (Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling) kan gekontak word by:

Akademiese Berading: 021-808 4707

Psigoterapeutiese en Maatskaplike Dienste: 021-808 4994

Loopbaandienste: 021-808 3568

Persone met Gestremdhede of Spesiale Leerbehoeftes: 021-808 4707

Tygerberg-kampus: 021-938-9590

24-uur Krisisdiens (Stellenbosch- & Tygerberg-kampusse) geborg deur Shoprite/Checkers: 082 557 0880

 

LW: die diens is beskikbaar slegs vir geregistreerde studente van die Stellenbosch Universiteit. Die diens word verskaf deur professioneel opgeleide personeel van die SSVO wat op kort kennisgewing sielkundige hulp in tye van krisis en trauma kan bied.

 

Fisiese adres:

CSCD, Central Reception

37 Victoria Street

Stellenbosch

Kampus Kaart   

Kaart Sleutel

GPS Coordinates: -33.9339861 18.8669428