Meesters
?
13463 – 879 (180)
MA (Geskiedenis)
Spesifieke Toelatingsvereistes
? BA Hons in Geskiedenis. ? Slaagpunt van 65% word normaalweg vir die Honneurs vereis.
Programstruktuur
Aard van program
? Tesis in Geskiedenis wat op oorspronklike, primêre bronnenavorsing berus, moet voltooi word.
Die program fokus op die verlede-werklikheid binne die spesialiteitsterreine wat deur die Departement aangebied word.
Verpligte module
12826 : Tesis (Geskiedenis) 871(180)
Assessering en Eksaminering
Die tesis word na voltooiing deur eksaminatore volgens die US se voorgeskrewe prosedures en standaarde beoordeel.
Navrae
Programko?rdineerder: Dr Chet Fransch
Tel.: 021 808 2179? E-pos: fransch@sun.ac.za