1st Jaar Modules
Semester 1
13463 - Ges 114 (12)
Inleiding tot die vernaamste globale patrone en ontwikkelinge in geskiedenis (3L,1T)
- Nomadiese samelewings
- Die landbou revolusie en totstandkoming van gevestigde samelewings
- Die ontwikkeling van komplekse samelewings
- Die ontluiking van moderniteit en die nywerheidsomwenteling
- Historiese konstruering van die moderne globaliserende wêreld
Semester 2
13463 - Ges 144 (12)
Oorsig oor die Suid-Afrikaanse Geskiedenis (3L,1T)
Debatte rondom die vestiging van bevolkingsgroepe in Suid-Afrika
Botsings in die binneland - historiese betekenis van 19de-eeuse migrasies
Die minerale revolusie en die impak op moderne Suid-Afrika
Afrikanernasionalisme as historiese faktor
Segregasie en apartheid
Swart nasionalisme en politiek in die 20ste eeu
Suid-Afrika en die buitewêreld