Toekennings vir dosente
Instellings met 'n etos van uitnemendheid, deel die unieke eienskap dat hulle verskeie vlakke en vorme van erkenning vir uitnemende prestasie bied. Die Universiteit Stellenbosch (US) doen dit tans deur die volgende prosesse:?
Institusionele toekenning vir uitnemendheid in onderrig
In die verslag van die Task Team for the Promotion and Recognition of Teaching, wat in Junie 2015 deur die Senaat aangeneem is, is daar aanbeveel dat meer gedoen word om onderriguitnemendheid op 'n institusionele vlak aan die US te erken. Die platform vir sodanige erkenning van onderriguitnemendheid is 'n "aantal toegewyde interne institusionele toekennings wat spesifiek onderrigprestasies erken, met die HELTASA-toekennings as 'n belangrike verwysingspunt". In reaksie op hierdie aanbeveling is 'n dokument saamgestel wat 'n plan vir die implementering in 2017 van 'n institusionele toekenning uitdruklik op uitnemendheid in onderrig gefokus voorgestel het.
Besoek asseblief die volgende bladsy vir verdere inligting: klik hier.
?Deelname aan die Nasionale HELTASA-toekenning vir Onderriguitnemendheid
Hierdie toekenning fokus op waardering vir die reflektiewe, kontekstueel bewuste onderrig wat plaasvind in ons diverse sektor. Kandidate (individue of spanne) word genomineer deur hulle instellings en moet 'n omvattende portefeulje voorberei. Meer inligting oor hierdie toekenning kan op die toekenningsblad van die webw?erf van HELTASA (Higher Education Learning and Teaching Association of ho?ronderwys-leer-en-onderrig-vereniging) gevind word.??
Ons is baie trots op die volgende wenners van die Universiteit Stellenbosch. Tree gerus in gesprek met een van hulle rondom beste onderrigpraktyk:
*Indien onderstaande inligting onvolledig is, kontak ons asseblief.
Departe?ment?: Sentrum vir Gesondheidsberoepsonderwys?
Fakulteit: Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe??
?
Departement?: Opvoedingsbeleidstudie?
Fakulteit: Opvoedkunde?
Departement?: Wingerd en Wynkunde?
Fakulteit: AgriWetenskappe??
?
Departement?: Sosiologie en Sosiale Antropologie
Fakulteity: Lettere en Sosiale Wetenskappe??
?
Departement?: Visuele Kunste
Fackulteit: Lettere en Sosiale Wetenskappe?
?
Departement?: Chemie en Polimeerwetenskap
Fakulteit:? Natuurwetenskappe?
?
Departement?: Publiekreg
Fakulteit: Regsfakulteit??
?
Departement?: Rekeningkunde
Fakulteit: Ekonomiese en Bestuurswetenskappe?
?
Departement?: Wiskundige wetenskappe
Fakulteit: Natuurwetenskappe?
?
Departement?: Sentrum vir Gesondheidsberoepsonderwys
Fakulteit: Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe?
?
Departement?: Opvoedkundige Sielkunde
Fakulteit?: Opvoedkunde
?
?Die Kanselierstoekenning vir uitnemendheid
Hierdie toekenning fokus op volgehoue uitnemendheid in navorsing, in leer en onderrig, of in gemeenskapsinteraksie (of in meer as een van hierdie drie areas). Kandidate word deur dekane en hoofde van verantwoordelikheidsentra (VS'e) genomineer. Die voorleggings moet gestaaf word deur 'n gepaste motivering wat die genomineerde se prestasies uiteensit, en ook deur 'n portefeulje wat 'n duidelike aanduiding gee van die genomineerde se bydraes en uitsette.
???
Eerstejaarsprestasietoekennings
Die Eerstejaarprestasietoekennings het ten doel om aan
dosente wat 'n positiewe invloed op die akademiese ervaring van eerstejaarstudente erkenning te gee.
Besoek die
Eerstejaarsprestasietoekenning vir inligting oor vorige wenners.
??