万博体育官网

图片
?
NUTAs web banners - Afrik.png

?Die nasionale universiteitsonderrigtoekennings (in Engels “National 万博体育官网 Teaching Awards”, afgekort na NUTA) het die CHE/HELTASA onderrigtoekennings in 2023 vervang. 'n Kernbeginsel van die toekennings is om erkenning te gee aan reflektiewe, kritiese en kontekstueel-bewuste onderrig regoor die diverse Suid-Afrikaanse ho?r onderwyssektor.

Die NUTA’s beoog onder meer om:
  • Gelykheid en verteenwoordiging daar te stel en streef daarna om die bevooroordeelde praktyke te minimaliseer wat beter toegeruste instellings en dosente met bevoorregte kulturele en pedagogiese kapitaal bevoordeel.
  • 'n Omgewing te skep wat bevorderlik is vir akademici van universiteite wat on- of onderverteenwoordig is.
  • ‘n Mentorskapstelsel daar te stel, wat insluit vorige wenners, om toekenningontvangers (veral dié van on- of onderverteenwoordigde universiteite) te ondersteun
  • Verskillende toekenningskategorie? te akkommodeer, insluitend individue en spanne, met inagneming van kontekstuele en sistemiese dispariteite, terwyl dosente op verskillende stadiums van hul loopbane erken word, asook spesiale toekennings wat verband hou met spesifieke tydelike en kontekstuele omstandighede.

'n Oproep word jaarliks in die vierde kwartaal uitgestuur vanuit die kantoor van die viserektor: leer en onderrig aan alle dekane en vsedekane (L&O, of hul ekwivalent).


?

Navrae

  •  Dr Karin Catell-Holden
  •  021 808 3074
  •   kcatell@??sun.ac.za?