万博体育官网

图片

Nasionaal

???

Ons INSTITUSIONELE beleidsdokumente is binne die NASIONALE ho?ronderwysbeleidskonteks geformuleer. Daarom word daar enkele NASIONALE ho?ronderwysbeleidsdokumente in hierdie afdeling gelys.

?

Die volgende nasionalebeleidsdokumente en -verslae w??ord gelys:

??

Die Raad op Ho?r Onderwys (RHO)

Die Raad op Ho?r Onderwys (RHO) is 'n onafhanklike statutêre liggaam wat kragtens die Wet op Ho?r Onderwys (101 van 1997), soos aangepas, in Mei 1998 opgestel is en dit funksioneer as die raad oor gehalte in ho?r onderwys kragtens die Wet op die Nasionale Kwalifikasieraamwerk (67 van 2008).

Die funksies van die RHO sluit die volgende in:

  • Verskaffing van advies aan die Minister van Ho?r Onderwys en Opleiding, op versoek of op eie inisiatief, oor alle aspekte van ho?ronderwysbeleid.
  • Ontwikkeling en implementering van 'n stelsel van gehalteversekering vir ho?r onderwys, insluitende program-akkreditasie, institusionele oudits, gehaltebevordering en kapasiteitsontwikkeling, standaarde-ontwikkeling en die implementering van die Kwalifikasie-subraamwerk in Ho?r Onderwys (Higher Education Qualifications Sub-Framework of HEQSF).
  • Monitering en verslagdoening oor die stand van die ho?ronderwysstelsel, insluitende assessering van of, hoe, tot watter mate en met watter gevolge die visie, beleidsdoelwitte en mikpunte gerealiseer word.  
  • Lewering van bydraes tot die ontwikkeling van ho?r onderwys deur intellektuele betrokkenheid by sleutel- nasionale en sistemiese kwessies, insluitende internasionale neigings, die skep van publikasies, die aanbied van konferensies en die uitvoering van navorsing om die korttermyn- en langtermyn-uitdagings waarvoor ho?r onderwys te staan is te verhelder en by te dra tot die hantering daarvan.

Die RHO het uitvoerende verantwoordelikheid vir gehalteversekering en -bevordering, en dit vervul hierdie verantwoordelikheid deur die vestiging van 'n permanente komitee (soos vereis deur die Wet op Ho?r Onderwys), die Gehaltekomitee vir Ho?r Onderwys (Higher Education Quality Committee of HEQC).

Bron: CHE

Bykomende beleidsdokumente wat met Ho?r Onderwys verband hou, is beskikbaar hier:?