万博体育官网

图片
Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Sê jou sê oor voorgenome inentingsre?l
Outeur: Corporate Communication
Gepubliseer: 08/12/2021
Die US het op 3 Desember 2021 ? proses van openbare deelname oor die instelling se voorgenome institusionele re?l oor inenting teen COVID-19 van stapel gestuur.

 
Die tydperk van openbare deelname sal tot 15 Januarie 2022 strek. Alle belanghebbers – insluitende personeellede en studente – word aangemoedig om deel te neem:
Klik hier vir die konsepre?l
Klik hier om kommentaar te lewer

 
Let asseblief daarop dat die US weens die aard van die openbare deelnameproses nie op individuele e-pos-kommentaar buite die proses sal kan reageer nie.

 
Die kommentaar en insette sal ná die sluitingsdatum oorweeg word. Daarna sal die inentingsre?l vir interne oorlegpleging en goedkeuring gefinaliseer word, met die Raad wat die laaste sê sal hê.

 
Besoek asseblief die US se COVID-19-inentingsblad vir meer inligting.