万博体育官网

图片
Welcome
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Mentors

?

Mentors is senior-studente wat in koshuise en PSO's aangestel word om nuwelingstudente by die universiteitslewe te help aanpas. Elke nuwelingstudent kan toegang tot ? mentor verkry. Die mentor speel reeds tydens die verwelkomingsperiode ? belangrike rol met algemene hulpverlening rondom universiteitslewe-navrae en psigososiale ondersteuning. Die nuwelingstudente het ook hierdeur die geleentheid om by die Welweesprogram van die Universiteit in te skakel wat ten doel het om hul welwees dwarsdeur die jaar te bevorder. 

Tydens jou aankoms by jou betrokke koshuis of PSO, sal ? mentor aan jou toegedeel word. Indien jy egter nie ? mentor ontvang nie, of enige navrae het, kontak gerus Kliёntediens by tel 021 808 9111 of info@sun.ac.za.