万博体育官网

图片
Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
???????????????????????????????????????????????????????????????????????Stellenbosch 万博体育官网 Corporate Identity
???

Universiteit Stellenbosch-handelsmerk????

Streef. Ontdek. Saam.

Hierdie blad bied jou die riglyne en gereedskap om in jou daaglikse kommunikasie ons
visuele identiteit te implementeer en ons handelsmerkposisionering oor te dra.

Gebruik die blad só ??

Wanneer jy inhoud en boodskappe vir die Universiteit skep, raadpleeg die afdelings onder 
Handelsmerkposisionering om ons kommunikasiestyl akkuraat vas te vang.

Wanneer jy ons logo, leuse en handelsmerkgrafika gebruik, raadpleeg die afdelings onder
 Visuele kommunikasie
om ’n konsekwente beeld uit te dra.?

 Let asseblief daarop dat slegs gebruikers met Universiteit Stellenbosch-aanmeldbesonderhede die
dokumente 
sal kan aflaai.?

?

Snelskakels

?
?

Nog steeds op soek na iets?

?

Ons volg ’n gefasseerde benadering tot die handelsmerkhernuwing. Daarom is sommige bates nog in wording. Ons werk egter tans hard daaraan om dit so gou moontlik beskikbaar te stel. Ons sal deurlopend ontbrekende aflaaibare template byvoeg. Hou dus hierdie ruimte dop en bly op hoogte van die jongste verwikkelinge deur die Universiteit se nuuskanale te volg.??

Kontak?

? email icon.jpg branding@sun.ac.za???

????

?

?

?

     Handelsmerkposisionering

CI webpage blocks_AFR-01.jpg



?Visuele kommunikasie?

? CI webpage blocks_AFR-02.jpg

Brand content.jpg? ? ?

????

???teks box.png  


?

?

?
?
?