万博体育官网

图片
Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Direkte Uitsending

live-stream-banner.jpg

Vriende en familielede wat nie ’n gradeplegtigheid kan bywoon nie, maar dit graag wil kyk, kan die gradeplegtigheid regstreeks aanlyn via die stroomuitsending volg. Na afloop van die plegtigheid sal die video’s op die Universiteit Stellenbosch se YouTube-kanaal beskikbaar wees.

Neem asb. kennis dat jy Internet Explorer 9 (IE9) en ho?r moet gebruik om die stroomuitsending te volg. Die gebruik van Google Chrome en Firefox word aanbeveel.