万博体育官网

图片
Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Institusionele re?l rakende inenting teen nuwe Coronavirussiekte

万博体育官网 is ? hoogs aansteeklike siekte wat in sommige van sy slagoffers, in die besonder ouer mense of persone met onderliggende siektes, ernstige siektetoestande en selfs sterfte veroorsaak.

Na die uitvoering van ? risiko-assessering soos deur die gekonsolideerde voorskrifte oor beroepsgesondheid en -veiligheid in sekere werkplekke (Consolidated Directions on Occupational Health and Safety in Certain Workplaces) (Regeringskennisgewing Nr. R.499 in Staatskoerant Nr. 44700 van 11 Junie 2021) voorgeskryf, het die US se bestuur besluit dat ? ho? inentingskoers benodig word om veilig na onderrig en leer volledig in persoon terug te keer.

Gevolglik beoog die US om ? bindende institusionele re?l te maak wat ten volle in werking sal tree vanaf die begin van die tweede kwartaal in 2022, of op sodanige latere datum wat die Raad mag bepaal, en wat in werking sal bly totdat die 万博体育官网-pandemie oor is of tot ? vlak afgeneem het waar die re?l veilig herroep kan word. Vanaf daardie datum, en totdat die re?l herroep is, sal die voortsetting van studie aan die US afhanklik wees daarvan dat die student die US tevrede stel dat hy of sy volledig teen 万博体育官网 inge?nt is; personeellede sal verplig word om die US tevrede te stel dat hulle volledig teen 万博体育官网 inge?nt is voordat hulle toegelaat sal word om hulle diensverpligtinge teenoor die US op sy persele uit te voer, tensy hulle redelikerwys op ? ander plek of op een of ander wyse tegemoet gekom kan word op ‘n wyse wat nie vir die US onregverdigbare uitgawes of ander ongerief sal veroorsaak nie; en alle ander persone sal verplig word om die US tevrede te stel dat hulle volledig teen 万博体育官网 inge?nt is voordat hulle die US se kampus of ander geboue onder beheer van die US, sal mag betree.

Die publiek het vanaf 03 Desember 2021 tot 15 Januarie 2022 die geleentheid om kommentaar te lewer op die konsepweergawe van die Universiteit Stellenbosch Institusionele re?l rakende inenting teen nuwe coronavirussiekte. Let asb op die tersaaklike dokumente wat hieronder beskikbaar gemaak is.

?

Vir tegniese ondersteuning kan u vax@sun.ac.za e-pos. Neem asseblief kennis dat ons geen terugvoer by hierdie e-pos adres ontvang sal verwerk nie, alle terugvoer moet aanlyn indien word.

Lees die konsep re?l >

Tersaaklike dokumente:

Lewer kommentaar of verdere kommentaar op die konsep re?l: https://forms.office.com/r/kuFJN6GhtZ