万博体育官网

图片
Centre for Teaching & Learning
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Universiteitskapasiteitsontwikkelingsfonds

?????
?

Die Universiteitskapasiteitsontwikkelingsfonds ondersteun die US se Universiteitskapasiteits-ontwikkelingsplan en word vir ? drie-jaar periode aan die Universiteit beskikbaar gestel.?

Die SU se Universiteitskapasiteitsontwikkelingsplan verteenwoordig ? ge?ntegreerde benadering tot die ontwikkeling van onderrig en navorsing aan die US. Dit spruit uit die erkenning dat onderrig- en navorsingsontwikkeling in die lewe van ? universiteit (en veral die loopbane van individuele akademici) nie twee afsonderlike trajekte verteenwoordig nie maar eerder albei deel van ? enkele geheel is.

Die huidige Universiteitskapasiteitsontwikkelingsplan begroot vir die volgende:

  • die ontwikkeling van veeltalige, vakkundige terminologielyste en die beskikbaarstelling van hierdie op ? aanlyn platform
  • die ontwerp van ? stelsel om studente vordering en ontwikkeling noukeurig te volg
  • die ontwerp van aanlynopleidingsmateriaal vir tutors
  • die ontwikkeling van nagraadse studievaardighede
  • die totale ontwikkeling van vroe? loopbaan akademici
  • die ontwerp van ontwikkelingsgeleenthede vir departementele voorsitters
  • die toekenning van onderriggenootskappe
  • programvernuwingsinisiatiewe


    ?
    ?
??

  Navrae

  • Alle sake wat verband hou met die Universiteitskapasiteits-ontwikkelingsfonds word deur 'n stuurkomitee hanteer. Die Komitee adviseur die VR(L&O) aangaande hierdie sake. 

    Vir enige navrae of inligting, kontak jou Vise-Dekaan (Onderrig) of?:
  •   Dr Antoinette van der Merwe
      advdm@sun.ac.za
  •   Dr Therina Theron
      ttheron@sun.ac.za
  •   Me Charmaine van der Merwe
      cvandermerwe?@sun.ac.za ?