万博体育官网

图片
Centre for Teaching & Learning
Welkom by Universiteit Stellenbosch
?

Skryfgeleen???thede?

??????????????????????

???Skryfgeleenthede ?ondersteun doserende akademici en ondersteuningspersoneel wat deelne?em aan ?Finlo?:?

? ???***Vir meer inligting oor die 2023 versoek vir voorstelle (sluitingsdatum:  9 Junie 2023), kliek hier.
***Die aansoekvorm om die volgende skryfgeleentheid by te woon, is hier beskikbaar.

  1. Vorige ontvangers van Finlo kan die tyd kan gebruik om hulle bevindinge neer te skryf vir publikasie;
  2. potensi?le aansoekers sal hulp ontvang met die skryf van voorleggings; en
  3. enige navorsing vir publikasie oor onderrig en leer kan by die geleentheid ondersteun word.

    'n Skryfgeleentheid is 'n kans:
    • om 'n atmosfeer van vertroue en veiligheid vir produktiewe skryfwerk daar te stel;
    • om deelnemers te help om oor die skryfproses by mekaar te leer;
    • om 'n multidissiplinêre gemeenskap van skrywers te skep wat ondersteuning en advies vir mekaar bied;
    • om die belangrike skakels tussen onderrig, navorsing, skryf en akademieskap te ondersoek;
    • om 'n produktiewe werkservaring daar te stel waarin elke deelnemer hom- of haarself verbind tot 'n spesifieke skryfdoelwit en probeer om dit te vermag (Moore, 2003).????
????? ????

Writing retreats aim to support Finlo?  teaching academics and support staff:

  1. Previous recipients of Finlo could use the time to write up their research outcomes for publication;
  2. Potential Finlo applicants will be supported to write proposals;
  3. Any teaching and learning focussed research towards publications.

    A writing retreat is seen as an opportunity:
    • to create an atmosphere of trust and safety for productive writing;
    • to help participants to learn from each other about the process of writing;
    • to create a multidisciplinary community of writers who would provide support and advice to one another;
    • to explore the important links between teaching, research, writing and scholarship;
    • to have a productive working experience in which each participant would commit to a specific writing goal and try to achieve it. (Moore, 2003).

Injongo yeendawo zokubhala kukuxhasa abahlohli nabafundi abafundisa i-Finlo? ?nabasebenzi benkxaso: 

  1. Abathe bafumana i-Finlo ngaphambili bangasebenzisa elo xesha ukuba babhale iziphumo zophando lwabo ukulungiselela upapasho;
  2. Abasenokuba ngabafaki-zicelo be-Finlo baza kuxhaswa ekubeni babhale iziphakamiso;
  3. Naluphi na uphando olugxile ekufundiseni nasekufundeni ngokujoliswe kupapasho.

    Indawo yokubhala ibonwa njengethuba:
    • lokudala imeko yokuthemba nokhuseleko ukulungiselela ukubhala okunenkqubela;
    • lokunceda abathathi-nxaxheba ukuba bafunde omnye komnye malunga nenkqubo yokubhala;
    • ukudala uluntu lwababhali bakwiinkalo ngeenkalo zolwazi abanokubonelelana ngenkxaso neengcebiso omnye komnye;
    • lokuphengulula amakhonkco abalulekileyo phakathi kokufundisa, uphando, ukubhala nobufundiswa;
    • lokuba namava akhayo omsebenzi nalapho abathathi-nxaxheba bangazibophelela kwinjongo ethile yokubhala ze bazame ukuyifezekisa. (Moore, 2003)
?

Ons bied 'n Skryfgeleentheid aan vir Finlo ontvangers en aansoekers aan by Ongegund Lodge en Konferensiesentrum ?tussen 30 Mei en 2 Junie 2023.  Om deel te nee?m, voltooi hierdie aansoekvorm en stuur dit na finlo@sun.ac.za???

?

Virtuele skryfsessie 7–10 Junie 2021 

image from wrt retreat 2020.png    image 2 from wrt retreat 2020.png

Di?t was Finlo? se tweede virtuele skryfsessie op MS Teams sedert die aanvang van die pandemie. ’n Selfs groter groep deelnemers het hierdie keer ingeskakel. Terugvoer was weereens baie positief, en deelnemers het waardering uitgespreek vir die geleentheid om tyd saam met ’n praktykgemeenskap deur te bring. Gestruktureerde sessies, besprekings en aanbiedings het onderwerpe aangeroer soos doelwitbepaling en besinning oor jou onderrig, sowel terugskouend as met die oog op die toekoms. Aktiwiteite het ook ’n virtuele bergklimtog ingesluit.

Virtuele Skryfgel?eentheid – Oktober 2020 

image from wrt retreat 2020.png ?      image 2 from wrt retreat 2020.png

??Weens die pandemie, is die ?Finlo Skryfgeleentheid vir die eerste keer aangebied op MSTeams, met baie positiewe terugvoer van die deelnemers. Hulle het dit waardeer om ander aansoekers aanlyn te ontmoet en het 'n ondersteunende gemeenskapsgevoel beleef. Gestruktureerde sessies is aangebied om op te maak vir die gebrek aan kontak. Deelnemers het 'n virtuele stappie en mediasie geniet. Aanbiedings oor Finlo riglyne en oor hoe om skrywerblokke te oorkom was ook vir hulle nuttig. Konsultasies het hulle gehelp met uitdagings rondom hulle Finlo voorstelle.  ?

 

November 2019 Skryfgeleen?the??id?

WhatsApp Image 2018-11-15 at 10.09.27(1).jpeg WhatsApp Image 2018-11-15 at 10.10.33.jpeg 

Die November 2019 skryfgeleentheid kom nader.  Die Mei 2019 skryfgeleentheid was weer produktief:  Vier befondsingsvoorstelle en drie artikels is ingedien teen die einde daarvan.

Teen die einde van die geleentheid het die meeste deelnemers hulle doelwitte bereik met sommige wat voorstelle ingedien het en ander artikels vir publikasie gefinaliseer het alhoewel hulle nie gedink het dit sou moontlik wees in so kort tydjie nie.??

??

Kontakbesonderhede

  •    Jean Farmer???
  •    finlo?@sun.ac.za
  •   +27 21 808 2956


2023??? Skryfgeleentheid Datums

  • Skryfgeleentheid by Ongegund Lodge en Konferensiesentrum:
    30 Mei - 2 Junie 2023?

  • FINLO Sperdatums:
  • - 9 Junie ?2023
    - 17 November 2023?